Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Wooden Chest - Gedeelde Badkamer
- Slegs verblyf
- The Tin Cup - Gedeelde Badkamer
- Slegs verblyf
- The Golden Spoon En suite
- Slegs verblyf
- Pandora's Box
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Geen geraasvlakke van 23:00 tot 08:00 nie. Geen partytjies toegelaat nie. Geen harde musiek nie. Geen dagbesoekers toegelaat nie. Inklok tussen 14:00 en 16:00, of soos gereël met die Bestuurder (kontaknommer). Enige inklok later as dit moet vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat laat inklok of laat vertrek 'n bykomende koste per uur sal meebring. Hierdie fooi is betaalbaar op die perseel voor vertrek. Uitklok om 10:00. ID/bestuurslisensie/paspoort word vereis met aankoms. Geen dagbesoekers toegelaat nie. Slegs die gaste wat bespreek het, word toegelaat. Geen rook in die kamers nie, slegs in aangewese areas. Troeteldiere van klein rasse word slegs toegelaat indien die eienaar dit gemagtig het. Moet vooraf gereël word. Kinders onder 12 moet vooraf gereël en gemagtig word. Daar sal 'n bykomende fooi vir kinders wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Protea Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang