The Water Tower

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Water Tower is 'n ronde dubbelverdiepinghuis met 'n interessante verlede en is in 'n pragtige tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë. Hierdie sonderlinge dorpie bied verskeie restaurante en koffiewinkels.

Hierdie eiesoortige gebou was die eerste watertoring in die dorp en daarna 'n Boeddhiste meditasiekamer. Met sy witgekalkte mure en houtvloere bied dit 'n kalm, skoon ruimte waar jy die Karoo-lug bedags en snags kan ervaar.

Die Water Tower het slaapplek vir 2 gaste. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Daar is 'n koningingrootte-bed in die kamer bo wat by die son- en sterredek aansluit. Onder is die kombuisie met 'n aangeboude privaat stort en kompos-toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kyk na die sterre vanaf die dek voordat jy onder die vars katoenlakens, skaapwol-duvets en bokhaarkomberse inkruip.

Die wêreldberoemde Uilhuis is in die hartjie van die dorpie geleë en is 'n besienswaardigheid wat meer as 15000 besoekers jaarliks lok. Gaste kan doendinge onder meer fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en perdry in die omgewing geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Camdeboo Nasionale Park en die Vallei van Verlatenheid in of gaste kan die Kompasberg uitklim.

Slaapplek

'n Bespreking by The Water Tower sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Water Tower gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za