Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves @ Blue Horizon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 31, Blue Horizon Eenheid 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Waves @ Blue Horizon is 'n lieflike selfsorg-strandfrontwoonstel in die veilige Blue Horizon-kompleks in Jeffreysbaai en bied 'n pragtige see-uitsig. Die verblyf is naby die strand en ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Dié eenheid op dieeerste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas en 'n spieëltafel en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank vir kinders, 'n slim-TV met DStv en stroomkanale, asook toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea het skuifdeure en lei na 'n omheinde balkon met sitplek en 'n binnebraai. Die verblyf is naby restaurante, winkels en Jeffreysbaai se hoofstrand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Waves @ Blue Horizon sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Waves @ Blue Horizon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Diaz-weg 31, Blue Horizon Eenheid 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Waves @ Blue Horizon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 31, Blue Horizon Eenheid 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa174d2dac1d8ace9093c96c9a3f34f4496a2cc9f04e45f49909de20ad4c663e8aba28365a65bfab36a58ba7eaa25f2bd6161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 31 Diaz Road Unit 6 Blue Horizon 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051763517679 24.924335593918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem