Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves @ Don Diaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 27, Eenheid 2 Don Diaz, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

The Waves @ Don Diaz is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die seefront in die veilige Don Diaz-kompleks in Jeffreysbaai. Dit bied 'n pragtige see-uitsig en is naby die see en waterpark.

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en stort en die ander met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Gaste gebruik die aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, 2 yskas-vrieskaste, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 10 en die sitarea het rusbanke en 'n slaapbank vir kinders. Daar is 'n slim-TV met DStv en stroomdienste, asook gratis WiFi.

Die leefarea lei na die stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is 'n gedeelde pooltafel en die verblyf is naby restaurante, winkels en die hoofstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by The Waves @ Don Diaz sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Waves @ Don Diaz
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jare op LekkeSlaap 2

Ligging

  • Diaz-weg 27, Eenheid 2 Don Diaz, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Waves @ Don Diaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 27, Eenheid 2 Don Diaz, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08137c04857213719d0733b8113c0009d12a2eb725cb6602b7d1f0eea224aa003b6f5e9a85d2308a8b715f0f620323d6125e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 27 Diaz Road Unit 2 Don Diaz 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052789696205 24.92316640722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem