Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White House

Gastehuis
Kamer 2 - The Man Cave
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n manlike atmosfeer herinner 'n mens aan Jon Snow se "mancave". Die koninggrootte-bed se kopstuk is met leer bedek, en die kamer het 'n lessenaar en 'n outydse draaistoel en 'n en suite-stort. Dit is ideaal vir sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Basiese aandete is beskikbaar teen R200 per persoon. 'n Driegang-aandete is beskikbaar teen R350 per persoon. 'n Wasgoeddiens teen R200 per bondel is ook beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Was- en strykdiens beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Die hele huis kan op versoek gehuur word vir groepe van 12 teen R4500 per dag. Dit sluit 'n daaglikse, voltydse huishulp, die was van beddegoed en handdoeke, tuindienste, swembadskoonmaak en ADT-sekuriteit in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3 - 2-driewartbedkamer
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is smaakvol versier en het 2 driekwartbeddens wat teen mekaar geskuif kan word. Die kamer het 'n uitsig oor die lowerryke tuin en die ruim badkamer het 'n stort. Sagte lamplig verf skadu's teen die muur en gaste kan behaaglik in die leunstoel ontspan en die Goudstad se silhoeët bewonder.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Basiese aandete is beskikbaar teen R200 per persoon. 'n Driegang-aandete is beskikbaar teen R350 per persoon. 'n Wasgoeddiens teen R200 per bondel is ook beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Was- en strykdiens beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Die hele huis kan op versoek gehuur word vir groepe van 12 teen R4500 per dag. Dit sluit 'n daaglikse, voltydse huishulp, die was van beddegoed en handdoeke, tuindienste, swembadskoonmaak en ADT-sekuriteit in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5 - The Chocolate Room
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is pragtig versier in kaneel- en sjokoladeskakerings. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort en 'n Franse bidet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Basiese aandete is beskikbaar teen R200 per persoon. 'n Driegang-aandete is beskikbaar teen R350 per persoon. 'n Wasgoeddiens teen R200 per bondel is ook beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Was- en strykdiens beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Die hele huis kan op versoek gehuur word vir groepe van 12 teen R4500 per dag. Dit sluit 'n daaglikse, voltydse huishulp, die was van beddegoed en handdoeke, tuindienste, swembadskoonmaak en ADT-sekuriteit in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6 - The Country Room
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer laat mens dink aan die onopgesmukte genietinge van die platteland. Toegerus met 'n dubbelbed, spieëltafel, en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort en bidet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Basiese aandete is beskikbaar teen R200 per persoon. 'n Driegang-aandete is beskikbaar teen R350 per persoon. 'n Wasgoeddiens teen R200 per bondel is ook beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Was- en strykdiens beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Die hele huis kan op versoek gehuur word vir groepe van 12 teen R4500 per dag. Dit sluit 'n daaglikse, voltydse huishulp, die was van beddegoed en handdoeke, tuindienste, swembadskoonmaak en ADT-sekuriteit in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4 - The Presidential Suite
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer laat mens dink aan die toneel waartydens Rhett vir Scarlett teen die trap op dra. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n Victoriaanse "loveseat", 'n frambooskleurige rusbank, en 'n spieëltafel. En die en suite-badkamer het 'n bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Basiese aandete is beskikbaar teen R200 per persoon. 'n Driegang-aandete is beskikbaar teen R350 per persoon. 'n Wasgoeddiens teen R200 per bondel is ook beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Was- en strykdiens beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Die hele huis kan op versoek gehuur word vir groepe van 12 teen R4500 per dag. Dit sluit 'n daaglikse, voltydse huishulp, die was van beddegoed en handdoeke, tuindienste, swembadskoonmaak en ADT-sekuriteit in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1 - White Mischief
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié boudoir is roomkleurig en die koningingrootte-bed is in luukse linne getooi en die gordyne versprei die sonlig. Die kamer het 'n sagte atmosfeer en die skakelsitkamer is ideaal vir middagtee, lees, droom en ontspan. Die ruim badkamer se stort is ideaal vir 2 en die bidet dra 'n tikkie Franse flair by.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Prys sluit in

Slegs verblyf. Ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon. Basiese aandete is beskikbaar teen R200 per persoon. 'n Driegang-aandete is beskikbaar teen R350 per persoon. 'n Wasgoeddiens teen R200 per bondel is ook beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Was- en strykdiens beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Die hele huis kan op versoek gehuur word vir groepe van 12 teen R4500 per dag. Dit sluit 'n daaglikse, voltydse huishulp, die was van beddegoed en handdoeke, tuindienste, swembadskoonmaak en ADT-sekuriteit in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: East-straat 14, Observatory, Johannesburg, 1924, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfcf89f8e3772fe2bf7366f05c3e9c3263b0271ba03cb12b003b427995b55a124bd21d81f03891531781464ef85112ac817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 14 East Street Observatory 1924 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.172807183166 28.094292730093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem