LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Wembley

The Wild Fig

Fig 1
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Fig 1-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Aangesien die eenheid nie vir kook ontwerp is nie, is daar nie 'n stoof of 'n oond nie.

Skoon linne word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n waaier, strykyster, haardroër en 'n werkstasie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het ook 'n stoep met tuinmeubels en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Stroomdienste
Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Vrieskas
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fig 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Fig 2-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Skoon linne word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n waaier, strykyster, haardroër en 'n werkstasie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het ook 'n stoep met tuinmeubels en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Stroomdienste
Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fig 3
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Fig 3-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Skoon linne word voorsien en ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, Netflix, 'n waaier, strykyster, haardroër en 'n werkstasie in.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met tuinmeubels en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Stroomdienste
Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Balkon
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

8 Bellewan Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb027902a7a155162b3334b8f6b1984f41fbc9acbb29308b316cb578af73d56b56b727aab5552efa1aab50209278465fe566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 8 Bellewan Road Town Hill 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.593117788835 30.357541373016

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang