+21
Tentekamp in Phalaborwa

Letaba Luxury Safari Camp

Standaard Klassieke Kamer
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n privaat badkamer met 'n buitestort.

Verder is die eenheid goed gemeubileer en het lugversorging, 'n waaier, 2 buitestoele en 'n tafel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.

Huisreëls

Gastekennisgewing

Gaste word vriendelik versoek om die kamers te alle tye netjies en skoon te hou. In gevalle van vuil linne kan dit na twee dae omgeruil word.
Geen rook in die kamers nie.
Ons eenhede het almal grasdakke, dus rook is naby die kamers verbode.
Warm water is in die kamers beskikbaar, maar gaste word aangeraai om 3 minute vir die warm water te wag.
Maaltye (aandete en ontbyt) kan met die personeel by die lodge gereël word.
Safari-aktiwiteite kan ook met die personeel by die lodge gereël word.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Luukse Dubbeleenhede
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 'n dubbelbed, maar gaste kan ook 2 enkelbeddens versoek. Die privaat badkamer het 'n instapstort en buitestort. Daar is ook lugversorging, 'n privaat ingang en 'n stoep met tuinuitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gastekennisgewing

Gaste word vriendelik versoek om die kamers te alle tye netjies en skoon te hou. In gevalle van vuil linne kan dit na twee dae omgeruil word.
Geen rook in die kamers nie.
Ons eenhede het almal grasdakke, dus rook is naby die kamers verbode.
Warm water is in die kamers beskikbaar, maar gaste word aangeraai om 3 minute vir die warm water te wag.
Maaltye (aandete en ontbyt) kan met die personeel by die lodge gereël word.
Safari-aktiwiteite kan ook met die personeel by die lodge gereël word.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Gesinseenheid
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 2 kiningingrootte-beddens waarvan een in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n privaat badkamer met 'n instap- en 'n buitestort. Die eenhede het lugversorging, muskietnette, 'n privaat ingang, 'n yskas, stoof, rusbank, ketel, eetarea, 'n TV en eetgerei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gastekennisgewing

Gaste word vriendelik versoek om die kamers te alle tye netjies en skoon te hou. In gevalle van vuil linne kan dit na twee dae omgeruil word.
Geen rook in die kamers nie.
Ons eenhede het almal grasdakke, dus rook is naby die kamers verbode.
Warm water is in die kamers beskikbaar, maar gaste word aangeraai om 3 minute vir die warm water te wag.
Maaltye (aandete en ontbyt) kan met die personeel by die lodge gereël word.
Safari-aktiwiteite kan ook met die personeel by die lodge gereël word.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R527, Portions 17Lu-202k of Liverpool Game Farm, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eb7d241b132f71b66d166950519db41ce26a3137c2a9a59ddcb090735197ff1f6a6ca8ce481c03114f138c89f9df869731b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 R527 Portions 17Lu-202k of Liverpool Game Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -23.840174978029 31.15716704311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang