Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wooden Fish

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Wooden Fish
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wendy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsgenot en vrede. So dankbaar.

Riana en Luther het ons geseën met pragtige en netjiese verblyf. Die uitsig is asemrowend mooi. Alles wat jy nodig het, is daar. Die plekkie was vir ons so mooi en ruim genoeg om gemaklik rus en vrede te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Gesin met klein kinders

Riana is 'n fantastiese gasvrou. Die eenheid bied alles en meer! Dit is netjies.

Ons het ongelooflik lekker gebly en sal beslis weer by The Wooden Fish gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wooden Fish se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Mariana. Jul is altyd welkom.

Vriendelike groete
Riana

The Wooden Fish
Jacques B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een heerlike kuier en lekker ontspan. Eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Wat 'n aangename verassing. Riana en Luther het ons vriendelik verwelkom. 'n Ruim gastehuis met alles wat mens nodig het en nog meer. Hy het die mooiste uitsig en lekker stoep. Onder is die braai waar mens lekker verder onder dak kan kuier. Ek beveel hierdie plekkie graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met vriende

I had a wonderful stay. Perfect for a short working holiday.

The apartment was very cosy with an amazing view. My mother and I were there for a few nights visiting family and it was perfect for us. The views of the hills whilst I worked was a really treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

A truly special place that is beautifully and comfortably decorated. Very well equipped for self catering. This is 5 star at a very affordable price. The hosts are incredibly friendly, attentive and full of useful advice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wooden Fish se terugvoer

Thank you so much for the kind words and compliment.

Regards,

Riana Niemand
The Wooden Fish

The Wooden Fish
Esta B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta B
Gesin met tieners

Was baie lekker en het baie tuis gevoel en goeie waarde vir geld.

Baie dankie aan Riana en Luther vir hul gasvryheid. Die woonstel is luuks, modern, skoon en baie goed toegerus. 'n Bonus is die ongelooflike mooi uitsig vanaf die balkon. Dankie vir die lekker bly in julle plek. Sien julle beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B
Gesin met klein kinders

It felt like home, had a lovely stay.

We had a lovely stay, it will definitely be our go to place from now on. The owners are lovely and we enjoyed chatting with them. The place is clean and very well equipped. It felt like home! Our little one enjoyed it as well and didn't want to leave. It's close to the beach and shops but our favorite part was the amazing view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanferstraat 13, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47158bf465b8be657656098fddb96e1ae4caee2df819b88d7ff271615fe5835cfd467288faf885afa1d6151d20cb0ef631f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 13 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071521898347 22.167383215779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem