LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Yellow Butterfly | LekkeSlaap
+40

The Yellow Butterfly

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringstraat 7, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Yellow Butterfly is in Drie Riviere, Vereeniging geleë en bied bekostigbare en veilige gehalte-verblyf vir sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste.

Verblyf word in 3 privaat eenhede gebied. Twee eenhede is privaat gastekamers, elkeen met sy eie ingang en die derde is 'n selfsorg-eenheid wat veral geskik is vir 'n gesin aangesien dit 'n toegeruste kombuis het.

Die eerste gastekamer het 2 enkelbeddens en die tweede gastekamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met YouTube en Netflix, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en breekware.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. 'n Ekstra enkel- of dubbelbed kan gereël word teen minimale ekstra koste per aand.

Al die eenhede lei na die swembad-area en daar is gemeenskaplike braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Komplimentêre WiFi is gedurende die verblyf beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is sowat 50 m van 'n 24 uur-geriefswinkel af en lekker naby 'n rits winkels, restaurante en ander besighede. Ander belangrike geriewe is Riversquare Winkelsentrum en Midvaal Privaat Hospitaal wat minder as 1 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Yellow Butterfly
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ringstraat 7, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink The Yellow Butterfly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringstraat 7, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efba6864c84860e644dbbc95bb4aa6117ec6cd90284bc957f600e6372ea7128aa5cb594a90093a31b8f7535334e808fe91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Ring Road Three Rivers 1929 Gauteng 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -26.661063359272 27.977559164361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!