The Yellow Door Guesthouse
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 East Bend Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Yellow Door Guesthouse bied gerieflike selfsorg- of kamerverblyf wat ideaal is vir 'n kort verblyf of sakereisigers. Die eiendom is in Beaconbaai en bied slaapplek aan 16 gaste.
Die gastehuis beskik oor 8 kamers waarvan 6 selfsorgeenhede en 2 slegs kamereenhede is. Elke selfsorgeenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort. Gaste in die 2 kamereenhede deel 'n badkamer met 'n bad en stortgeriewe. Die kamers het 'n koninggrootte-, koningingrootte-, dubbel- of enkelbed.
Elke selfsorgeenheid het 'n kombuisie, 'n sitarea, 'n TV, lessenaar en 'n skuifdeur wat na die balkon of swembad lei. WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marilize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 20 East Bend Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 East Bend Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang