TheDOORSinn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tijmen S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ontbyt ook.
Nella J - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en aangename verblyf.
Neels G - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
George E - Sep 2022
Algehele gradering
Big bed and comfortable.
Anastasia K - Jan 2022
Algehele gradering
Basiese kamers, maar netjies en skoon en baie mooi fasiliteite.
Jacob V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Veral die BUTTER-restaurant en kroeg geniet. Baie dankie aan Quintin en sy span!
Jana V - Nov 2018
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het na 'n moeë dag!
TheDOORSinn se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die goeie verwysing. Ons streef na 5-ster diens.
Groete,
Riaan
Benno J - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ann-mari P - Aug 2018
Algehele gradering
Was 'n aangename besoek.
TheDOORSinn se terugvoer
Ons is baie jammer oor die toiletpapier. Die kamers word na dit gediens is, geinspekteer en van toiletpapier, shampoe ens voorsien. Ons is ook 24 ure van elke dag beskikbaar indien u iets sou benodig.
Hoop om julle gou weer te sien.
Herbert S - Jul 2017
Algehele gradering
Was goed.
TheDOORSinn se terugvoer
Goeie dag Herbert,
Dankie vir u terugvoer.
Die perseel het bied gratis Wi-Fi, jammer as u nie die inligting ontvang het nie.
Soos u gesien het, was ons besig met herstelwerk aan ons kombuis. Vanaf 1 Augustus 2017 sal alles weer in werkende toestand wees om ontbyte te bied.
Hoop ons kan met u volgende besoek u verwagtinge oortref.
Groete,
Riaan
- Kapasiteit: 30 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriusstraat 136, Mokopane, 0600, Limpopo