- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 83 Kilkenny Road, Parkview, 2192, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
@TheZoo gastehuis is in die boomryke Parkview, Johannesburg en bied 'n rustige wegbreek. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek, enkel- of sakereisigers.
Dié gastehuis het 5 eenhede, waarvan 3 selfsorg en 2 gaste-suites is. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Verblyf in die gastesuites sluit 'n kontinentale ontbyt in, maar alle gaste kan ontbyt, middagetepakkette of aandetes geniet. 'n Volledige spyskaart word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit onbeperkte WiFi, ekstra versnaperinge en wasgoedgeriewe in. Gaste sal nie deur krag- of wateronderbrekings geraak word nie aangesien die verblyf sonkrag het met 'n battery as 'n rugsteunkragstelsel, asook 'n waterfilterstelsel.
Daar is verskeie geriewe op die perseel en sluit 'n biblioteek, bordspeletjies en ou musiekplate in. Gaste kan 'n swembad en 'n welige tuin met voëllewe geniet.
@TheZoo is stapafstand vanaf Zoo Lake, Johannesburg Zoo, Parkview Gholfbaan en die militêre museum. Die bekende Parkview Village is minder as 1 km ver, waar gaste heerlike restaurante en winkels kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
At The Zoo is in die hartjie van Johannesburg se mees gesogte historiese voorstad, Parkview, geleë. Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Dié eenheid het ook 'n TV, WiFi en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode binne in u kamer of enige van die gedeelde areas. Rook is toegelaat in die buitetuin, patio en swembadareas, en asbakke word voorsien. Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste wanneer u rook.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Stiltetyd is 22:00.
Vroeë bagasie-aflewering of laat afhaal is op aanvraag beskikbaar. Bykomende parkering kan langs die deur teen 'n klein koste beskikbaar wees, laat weet ons net vooraf.
Ontbyt is beskikbaar van 7:00 tot 9:00, en u kan gedurende die week aan ons heerlike aandetes deelneem. Laat weet ons asseblief vooraf as u wil inskakel, en ons sal die spyskaart deel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamer-kothuis het 'n dubbelbed, en die leefarea het 'n enkelslaapbank.
Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolf, oond, stoof, yskas, klitser, koffie masjien, rooster, ketel en toebehore toegerus. Daar is tafel en stoele in die leefarea.
Daar is onbeperkte WiFi, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV waarop gaste hule eie kanale kan stroom. Yellow Giraffe het 'n stoep, met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne in u kamer of enige van die gedeelde areas. Rook is toegelaat in die buitetuin, patio en swembadareas, en asbakke word voorsien. Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste wanneer u rook.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Stiltetyd is 22:00.
Vroeë bagasie-aflewering of laat afhaal is op aanvraag beskikbaar. Bykomende parkering kan langs die deur teen 'n klein koste beskikbaar wees, laat weet ons net vooraf.
Ontbyt is beskikbaar van 7:00 tot 9:00, en u kan gedurende die week aan ons heerlike aandetes deelneem. Laat weet ons asseblief vooraf as u wil inskakel, en ons sal die spyskaart deel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
White Elephant @ The Zoo is 'n ateljee-eenheid, ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-area sluit 'n klein eetkamer- en werktafel en 'n volledig toegeruste kombuisie in. Gaste kan kanale en flieks via Chromecast stroom. Die eenheid het ook WiFi. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, koffiemasjien, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Alle eetgerei, breekware, potte en panne word voorsien, asook basiese benodigdhede met aankoms.
'n Gedeelde wasarea, toegerus met 'n wasmasjien, klererek en skoonmaakmiddels, is tussen die eenheid geleë. Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode binne in u kamer of enige van die gedeelde areas. Rook is toegelaat in die buitetuin, patio en swembadareas, en asbakke word voorsien. Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste wanneer u rook.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Stiltetyd is 22:00.
Vroeë bagasie-aflewering of laat afhaal is op aanvraag beskikbaar. Bykomende parkering kan langs die deur teen 'n klein koste beskikbaar wees, laat weet ons net vooraf.
Ontbyt is beskikbaar van 7:00 tot 9:00, en u kan gedurende die week aan ons heerlike aandetes deelneem. Laat weet ons asseblief vooraf as u wil inskakel, en ons sal die spyskaart deel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Naughty Lemur @TheZoo is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Kamergeriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n plafonwaaier, 'n lessenaar en 'n TV waarop gaste hul eie kanale kan stroom. Verder is elke kamer toegerus met kamerjasse, pantoffels, swemhanddoeke, 'n haardroër, ekstra komberse en strykgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Rook is verbode binne in u kamer of enige van die gedeelde areas. Rook is toegelaat in die buitetuin, patio en swembadareas, en asbakke word voorsien. Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste wanneer u rook.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Stiltetyd is 22:00.
Vroeë bagasie-aflewering of laat afhaal is op aanvraag beskikbaar. Bykomende parkering kan langs die deur teen 'n klein koste beskikbaar wees, laat weet ons net vooraf.
Ontbyt is beskikbaar van 7:00 tot 9:00, en u kan gedurende die week aan ons heerlike aandetes deelneem. Laat weet ons asseblief vooraf as u wil inskakel, en ons sal die spyskaart deel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Urban Tiger @TheZoo is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Kamergeriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n plafonwaaier, 'n lessenaar en 'n TV waarop gaste hul eie kanale kan stroom. Verder is elke kamer toegerus met kamerjasse, pantoffels, swemhanddoeke, haardroër, ekstra komberse en strykgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Rook is verbode binne in u kamer of enige van die gedeelde areas. Rook is toegelaat in die buitetuin, patio en swembadareas, en asbakke word voorsien. Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste wanneer u rook.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Stiltetyd is 22:00.
Vroeë bagasie-aflewering of laat afhaal is op aanvraag beskikbaar. Bykomende parkering kan langs die deur teen 'n klein koste beskikbaar wees, laat weet ons net vooraf.
Ontbyt is beskikbaar van 7:00 tot 9:00, en u kan gedurende die week aan ons heerlike aandetes deelneem. Laat weet ons asseblief vooraf as u wil inskakel, en ons sal die spyskaart deel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Red Panda @The Zoo
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Yellow Giraffe @ The Zoo Comfy 1-Bedroom Cottage
- Selfsorg
- White Elephant @ The Zoo