Thirsty Falls Nature Retreat - Rosemary
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 34, Wagenpadspruit-plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
- Vanaf R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thirsty Falls Nature Retreat - Rosemary is aan die suidelike hange van die Magaliesberge geleë, net 25 km buite Magaliesburg en 35 km voor Rustenburg. Die kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf wat deur die natuur omring word.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en in die leefarea is daar 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en sitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eko-swembad vol plante wat die water skoon en helder hou. Die gemeenskaplike lapa spog met 'n wonderlike uitsig en 'n geleentheid vir voëlkyk. Gaste is ook welkom om die plaas te voet te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
jenny Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 34, Wagenpadspruit-plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 34, Wagenpadspruit-plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes