Thirsty Falls Nature Retreat - Sunbird Studio
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thirsty Falls Nature Retreat - Sunbird Studio is te midde van die suidelike hange van die Magaliesberg, 25 km vanaf die dorpie Magaliesburg en 35 km voor die dorp Rustenburg. Hierdie bekoorlike kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf in die natuur.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en sitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike Eco-waterswembad met natuurlike water, en 'n vleiland van plante wat die water skoon en helder hou. Vanaf die gedeelde Lapa-area is daar wonderlike uitsigte en voëllewe. Gaste kan natuurwandelings om die plaas geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Thirsty Falls Nature Retreat - Sunbird Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
jenny Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
- Geen kinders onder 18