Thirsty Falls Nature Retreat
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thirsty Falls Nature Retreat is 'n gasteplaas wat hoog teen die suidelike hange van die Magaliesberg, 25 km buite Magaliesburg en 35 km voor die dorp Rustenburg, geleë is.
Verblyf word in 1 eenheid met slaapplek vir 2 gaste gebied. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Gaste het toegang tot 'n eko-swempoel met natuurlike water en moerasplante wat sorg dat die water skoon en helder bly. Daar is ook 'n lapa-area met uitstekende uitsigte vanwaar gaste kan voëlkyk of hulle kan lekker die plaas te voet gaan verken.
Aktiwiteite in die omtrek sluit wildbewareas, boomtoptoere, warmlugballonritte, perdritte, forelhengel, kersmaak-werkswinkels, dagspa's, en winkels in. Magaliesburg het ook bekoorlike winkeltjies en restaurante, terwyl Rustenburg al die geriewe van 'n groot dorp bied, soos 'n winkelsentrum en verskeie besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
jenny Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
- Gaste dink Thirsty Falls Nature Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes