LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+66
Kampeer/karavaan in Dinokeng Wildreservaat

Thorn Tree Bush Camping Sites   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anneri G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs, pragtige skoon plek. Wonderlike tyd gehad, baie gesien sommer teen die heining. Pragtige skoon terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is baie bly julle het julle tyd by Thorn Tree Bush Camp geniet en sommer heelwat wild naby die kamp se heining kon sien. Dankie ook vir die kompliment oor ons terrein en netheid. Ons hoop om julle sommer gou weer in die bos te verwelkom!

Cillie V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Perfekte ligging uit Johannesburg en absoluut waarde vir geld. Ek het nooit besef Dinokeng is so naby met soveel verblyfplekke en dinge om te doen nie. Rodney en sy span het ons laat tuis voel en vir seker gemaak dat ons die heerlikste naweek gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit was vir ons ’n groot plesier om julle by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom. Ons is baie bly julle het Dinokeng ontdek en die naweek so geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer hier in die bos te sien! Groete Rodney & die Thorn Tree-span

Corné B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ons sal teruggaan en die keer 'n hot tub ook bespreek! Heerlike ontspanning met wonderlike gasheer en gasvrou. Die 'rustic' badkamers maak die verblyf soveel gemakliker. Heerlike warm stortwater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die rustigheid geniet en lekker by ons kon ontspan. En ja, ons “rustic” badkamers is dalk eenvoudig en bosveld-styl, maar ’n lekker warm stort maak darem ’n groot verskil! Dit was vir ons ’n plesier om julle by Thorn Tree Bush Camp te ontvang. Ons hoop om julle sommer gou weer hier in die bos te verwelkom! Groete

Giuliette B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Relaxing. The campsites are spacious with each their own ablution nearby. The bush there is beautiful. We heard hyenas every night and even saw a lioness on a game drive close by. The ablutions are basic, but clean and all you need. We enjoyed it a lot and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Thank you so much for the lovely review! We’re really glad you enjoyed the spacious campsite, your private ablution and, most importantly, the peace and beauty of the bush. Hearing the hyenas at night and then spotting a lioness nearby certainly adds a little extra Dinokeng magic. Thank you for choosing Thorn Tree Bush Camp. We look forward to welcoming you back for another bush escape soon.

Veronique H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Sielskos. Dit was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Ons is opreg bly om te hoor dat julle verblyf by Thorn Tree Bush Camp vir julle wonderlik was en dat alles – van waarde vir geld tot netheid, ligging en sekuriteit – aan julle verwagtinge voldoen het. Dit beteken vir ons ongelooflik baie wanneer gaste die moeite doen om só ’n mooi beoordeling te gee. Ons span werk hard om elke besoek spesiaal te maak, en sulke terugvoer maak dit alles die moeite werd. Ons hoop om julle weer gou hier in die bos te verwelkom — waar die wild roep en herinneringe by die vuur gemaak word. Groete Rodney & die Thorn Tree-span

Annalene C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Gerieflike, skoon kampplek. Kudu staanplek was gerieflik. Die stort en toilet is oorkant die pad van die kampplek geleë. Daar was water warm gemaak in 'n "donkie" en ons het heerlik warm gestort. Vriendelike staf wat alles netjies hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Really great! We had a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Thank you so much for the lovely feedback and for taking the time to rate your stay — we’re really glad you had a wonderful time with us. We appreciate the great scores across the board, especially for customer service, cleanliness, and security — our team will be smiling around the fire tonight knowing their efforts were noticed. We hope to welcome you back again soon for another bush escape, perhaps with even more value added by a few extra animal sightings next time. Safe travels, and thank you for choosing Thorn Tree Bush Camp.

Geoff L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2026

Peaceful and very relaxing with excellent customer service. It was so peaceful and their staff are excellent, as is their communication. The shower floor is a little steep and slippery, so I would suggest a strong, firm shower mat in the shower. The main dirt road to Thorn Tree is atrocious; it definitely needs grading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Thank you for your lovely review! We're delighted you enjoyed the peace and quiet of the bush and that our staff and communication met your expectations. I'll be sure to pass your compliments on to the team. Thank you also for pointing out the shower floor. As for the gravel road, we couldn't agree more! Unfortunately, the road falls under the responsibility of the local municipality, and we continuously raise our concerns about its condition. We are still awaiting the promised upgrades. In the meantime, it seems the potholes are getting more attention from Mother Nature than from the municipality! We hope to welcome you back to Thorn Tree Bush Camp soon for another peaceful bushveld escape — hopefully with a smoother ride next time! Warm regards, The Thorn Tree Bush Camp Team

Hendrik D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Afrikaans, braai, diere, natuur. Baie lekker rustige plek. Lekker naby alles. Vreeslik duur vir kamp per aand, ons het onbevust oor skoolvakansie gebook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir jou terugvoer – ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor julle het die rustige atmosfeer, netheid en ligging geniet – dit is presies waarvoor ons streef. Dankie ook vir julle eerlike kommentaar – ons neem dit ter harte en waardeer dit dat julle die tyd geneem het om dit te deel. Ons hoop om julle weer by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom! Groete Thorn Tree Bush Camp span.

Mareli W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2026

Heerlike bosveld-ervaring met goeie diens. 10/10 vir die warm en vriendelike wyse waarop gaste ontvang word. Die personeel het ons bederf deur elke oggend en aand die donkie te stook sodat daar lieflike warm water was. Die privaat ablusie werk wonderlik. Die terrein is netjies en daar is ekstra hout en noodsaaklikhede op perseel te koop. Neem net in ag dat die kampterrein naby aan die pad is en dat dit nie heeltemal stil word nie - indien dit vir jou belangrik sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir julle mooi terugvoer en vir die uitstekende beoordeling van ons ontvangs, personeel en geriewe. Dit beteken baie vir ons span. Ons is besonders bly dat julle die warm water, privaat ablusie en die netjiese terrein geniet het – ons personeel doen met graagte daardie ekstra bietjie om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dankie ook vir julle eerlike terugvoer. Die verkeer wat julle ervaar het, is nie tipies van die area nie. Normaalweg is die nagte by Thorn Tree Bush Camp baie rustig en stil. Ons waardeer julle besoek en hoop om julle weer binnekort by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Laksman Street, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb252605ce835e9158a4670aac54694dfdb87028f083996ca9eb01d40ac6ed454a79b80d8d3e246b7b2822e23d0cd6305ee66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Laksman Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373498968301 28.402662277222
Soek in 'n groter streek