Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Webmaster Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Jare op LekkeSlaap 11
Opsomming van Resensie
Benita D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons kan Three Rivers Lodge hoogs aanbeveel.
Lees meerEsmeralda E - Jun 2023
Algehele gradering
Verskriklik mooi en gesellig!
Three Rivers Lodge se terugvoer
Goeie dag Esmeralda. Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee en u ervaring by ons lodge te deel. U terugvoer word hoogs waardeer en ons is baie bly dat u dit geniet het by Three Rivers Lodge. Ons streef altyd daarna om vir ons gaste die beste moontlike ervaring te kan gee. Ons sien daarna uit om in die toekoms, u weer by ons te kan verwelkom. Vriendelike groete, Engela Pretorius, Ontvangsbestuurder.
Reuben H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Tinus F - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful and beautiful location.
Lizette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow!
Shahid M - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Hannelie K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en grieflik.
Three Rivers Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, ons gaste se terugvoer is altyd vir ons van uiterste belang. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.
Sonja M - Aug 2020
Algehele gradering
5 Star treatment and accommodation.
Geraldine R - Mrt 2020
Algehele gradering
Clean and convenient accommodation with friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en gerieflike verblyf met vriendelike diens.
My verblyf in Three Rivers Lodge was perfek vir die geleentheid (Vaal Marathon). Diens was vriendelik en tegemoetkomend, en die kamer was gerieflik en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tsepang T - Okt 2019
Algehele gradering
The accommodation and food were great.
Marisa C - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike kamers, skoon en gerieflik geleë.
Lisamarie B - Aug 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Anne D - Des 2018
Algehele gradering
Shortage of towels and not disabled friendly, downstairs room made it very awkward for me.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tekort aan handdoeke, en die nie geskik vir gestremde gaste nie. Die onderste kamer het dit baie ongemaklik vir my gemaak.
Ek dink die venue en kos vir die troue was uitstekend. Die enigste probleem was die verblyf, aangesien dit nie geskik was vir gestremde gaste nie en ek 2 mense moes kry om my tot in die kamer en weer uit te help met vertrek - die trappe was te steil en die paadjie te nou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Isabel S - Nov 2018
Algehele gradering
A very comfortable stay.
Cawood K - Okt 2018
Algehele gradering
Wat 'n ervaring!
Marike U - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie diens en heerlike kos.
Anton V - Apr 2018
Algehele gradering
Geen probleem.
Chantelle V - Jun 2017
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Ryan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Good value for money with an awesome restaurant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld met 'n awesome restaurante.
Ons was aangenaam verras met die eksklusiewe gehalte en amazing restaurant op die perseel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizelle S - Nov 2016
Algehele gradering
Effektief.
Christilee V - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Kotze V - Aug 2016
Algehele gradering
Puik fasiliteit!
Johrene D - Mei 2016
Algehele gradering
Kamer het uitgeleef gevoel.
Andries V - Mrt 2016
Algehele gradering
Bed not up to standard.
Elizna B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en skoon.
Lees meerThree Rivers Lodge se terugvoer
Beste Elizna
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons stel ons gaste se terugvoer hoog op prys. Ons vra om verskoning vir ons sekuriteit se onvanpaste opmerking en verseker jou dat dit aangespreek sal word. Ons hoop om jou weer te onthaal en sien uit na jou terugkeer. Vriendelike groete, Three Rivers Lodge Bestuur.
Liezel V - Okt 2015
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Three Rivers Lodge se terugvoer
Beste Liezel,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer en baie geluk met jul verlowing. Ons is saam julle opgewonde oor jul toekoms saam en wens julle net alles wat mooi en geseënd is toe. Hoop om julle op jul herdenking te sien.
Groete,
Three Rivers Lodge - bestuur
Tharina H - Okt 2015
Algehele gradering
Een aand was definitief nie genoeg nie. Gerieflike verblyf en heerlike kos.
Three Rivers Lodge se terugvoer
Beste Tharina,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons dra dit hoog op prys. Kom loer gerus enige tyd weer in vir 'n gratis koppie koffie.
Groete,
Three Rivers Lodge - bestuur
Johan E - Okt 2015
Algehele gradering
Some maintenance issues neclected.
Rina T - Mei 2015
Algehele gradering
Rooms were clean, reception was helpful and friendly.
Hans V - Mrt 2015
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring.
Chante D - Okt 2014
Algehele gradering
Meer as net 'n "lekkeslapie"!
Lees meerGerda P - Okt 2014
Algehele gradering
Vriendelik en rustig.
Stefan S - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Nicolene T - Jan 2014
Algehele gradering
'n Lekker bederf so in die begin van die jaar!
Riana B - Nov 2013
Algehele gradering
Wonderlik!
Brenda B - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was baie mooi!
Keith V - Aug 2013
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese eenhede en baie vriendelike personeel.
- Kapasiteit: 92 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 52, Drieriviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom