Sea Breeze Apartments

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Tweeslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig
Selfsorg
Tuinwoonstel
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. insluit.
Ateljeewoonstel
Slegs verblyf
Huisreëls

Elke woonstel het sy eie stel reëls en regulasies om aangename verblyf vir almal in hierdie gedeelde omgewing te bied.
Behandel asb. die verblyf met dieselfde respek as wat jy jou eie huis sou behandel.
As jy iets breek, vervang dit asb. met 'n soortgelyke item.
Die handdoeke wat voorsien word, is vir gebruik in die woonstel, moet hulle asb. nie saamneem nie.
Gooi sigaretstompies in die asblik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 477
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 477
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 477
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Carnoustie Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c697a27c077610dd41272bd5ec3ce146cf639289324a776fce9a1acd62bd38141fd093190b7876e75af7f2467eec6f78674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Carnoustie Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.6129726 26.8853519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang