Three Tree Hill Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Teen die pragtige agtergrond van die Drakensberge, en met skilderagtige uitsigte oor die afgeleë Mfazimnyama-vallei van die Spioenkop Wildreservaat en in die skuiling van die beroemde heuwel, Spioenkop, lê Three Trees lodge.

Die lodge bestaan uit 6 dubbelkamers, 1 gesin-suite met 2 slaapkamers en 1 kothuis-styl villa met 2 slaapkamers wat volledig toegerus is vir selfsorg (Churchills). Die gesin-suite is na aan die eetkamer-geriewe geleë en in die teenoorgestelde rigting as die ander gaste-suites. Dit bied 'n en suite-hoofslaapkamer, 'n kinderkamer met 'n aparte toilet en 'n kombuisie. Churchill is meer gepas vir gesinne met tieners of paartjies wat saam reis. Geen kinders onder 8 jaar word by Churchills toegelaat nie.

Skouspelagtige natuurskoon, plaaslik verboude kos, pragtige linne en 'n uitstekende gasheer en gasvrou maak ons lodge die ideale omgewing om te ontsnap en ontspan. Hierdie intieme luukse akkommodasie word bestuur deur Simon en Cheryl Blackburn wie se passie vir Afrika elke hoek vul. Jy word verwelkom in ons huis, en uitgenooi om die hartlike gasvryheid te ervaar in ons familie-bestuurde lodge.

Daar is Anglo-Boereoorlog Slagveldtoere, perdritte, staproetes, voetslaan in die bos en bergfietsry om maar net 'n paar van die doendinge te noem wat aangebied word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Three Tree Hill Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 480 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za