Three Valleys Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Three Valleys Game Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte, historiese graanmeul op 'n privaat wildplaas in die Oos-Kaap. Dié wildplaas is 34 km buite Bathurst en 26 km buite Grahamstad.

Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas waar gaste kan ontspan en die bos- en voëllewe in dié unieke reservaat kan geniet. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die kombuis is volledig toegerus en die oopplan-leefarea lei na 'n veranda en 'n tuin met 'n braai-area. Gaste kan die uitsig oor die golwende heuwels en die Bloukransvallei geniet.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en stoele in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n TV en 'n kaggel. Three Valleys Game Farm is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek vir 'n gesin of vriende.

Slaapplek

'n Bespreking by Three Valleys Game Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Three Valleys Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 999 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za