+40

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Umkobi Drive, Umkobi Complex, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Throne Manor is 'n pragtige selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Southbroom. Geleë aan die oewer van die Umkobi-lagune, bied die huis asemrowende uitsigte oor die see en rivier.

Hierdie meervlakkige huis bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer, bo, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en bad. Die tweede en derde slaapkamers is albei op die eerste verdieping en elk bevat 'n koningingrootte-bed. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n ruim kombuis, sitkamer en eetkamer op die eerste verdieping. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, terwyl die sitkamer met lugversorging 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV het. Dit maak oop na 'n balkon met braaigeriewe, sowel as 'n buite-eetkamertafel met asemrowende see-uitsigte in die agtergrond. Gaste kry ook gratis WiFi en onderdakparkering.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op warm somersdae. In die geval van enige kragonderbrekings of watertekorte, is die eiendom toegerus met 'n rugsteunwatertenk en 'n omsetter met 'n batterystelsel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 495

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 12 Umkobi Drive, Umkobi Complex, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Throne Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

12 Umkobi Drive, Umkobi Complex, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15dee141ab348bf8ce4475afcfd062a79a5f1cfe2f40aa6c89b35171e73ab596da3583176076b91ec153fa16c991eb7e9498?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 Umkobi Drive Umkobi Complex 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.93079476852 30.306990875324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang