Gauteng Akkommodasie by Thukela Resorts | LekkeSlaap
+26

Thukela Resorts

Lodge
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Polly Pad, , Sedibeng District, 1884, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thukela Resorts is 'n pragtige Afrika-styl lodge in De Deur. Die omgewing is hoofsaaklik landelik en baie voer hulle daaglikse bestaan deur plaasaktiwititeite. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies wat wil wegkom van die stad.

Ons bied verblyf in 5 chalets en 3 rondawels. Die eenhede is geskik vir 2 of 3 mense. Al die kamers het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, 'n yskassie, klerekas, stoel, spieëltafel, tee- en koffiegeriewe, brandblusser, 'n koffietafel, 'n asblik, en 'n badkamer met 'n stort, stort, handwasbak, spieël en toilet.

Geriewe op die instansie se oerseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in, en dit is rolstoelvriendelik.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Die De Deur Vlooimark in wat in Cross Road elke Saterdag gehou word, en spog met 'n hele aantal stalletjies. Die De Deur Afslaers is langs die markie geleë vir diegene wat wil kyk hoe diere en huishoudelike goedere opgeveil word.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Thukela Resorts
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Plot 36, Polly Pad, , Sedibeng District, 1884, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Polly Pad, , Sedibeng District, 1884, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyOGIzNDNlLTQxNzUtNGI4ZS05Yzk3LTZlNjhmOGI3NjQyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Plot 36, Polly Road De Deur 1884 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.507427504406 27.92117357254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za