Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thula Thula Private Game Lodge

Wildsplaas
Tented Camps
Vanaf
Vanaf R10 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tentkampe is nogal ruim en versier volgens 'n neutrale Afrika-styl en toegerus met 2 driekwartbeddens of 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en buitestort. Geriewe by die tent-chalets sluit waaiers, 'n hangkas, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs kinders ouer as 8 jaar word by die luukse safari-suites toegelaat.
Kinders tussen 2 en 12 betaal 50% van die deeltarief by die tentkampe.
Die wildreservaat se hek sluit om 17:00. Bel ons kantoor asseblief as jy beoog om later as 17:00 te arriveer.
Uitgesluit: persoonlike rekening by kroeg, snuisterywinkel, vervoer, dag-uitstappies en fooitjies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Tent
Vanaf
Vanaf R11 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die familietente bied luukse gerief vir paartjies met kinders. Die eenhede is toegerus met 3 driekwartbeddens en 'n enkelbed, muskietnette, 'n en suite-badkamer met Victoriaanse bad, wasbak, toilet en buite-stort. Die kamers het geriewe soos lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs kinders ouer as 8 jaar word by die luukse safari-suites toegelaat.
Kinders tussen 2 en 12 betaal 50% van die deeltarief by die tentkampe.
Die wildreservaat se hek sluit om 17:00. Bel ons kantoor asseblief as jy beoog om later as 17:00 te arriveer.
Uitgesluit: persoonlike rekening by kroeg, snuisterywinkel, vervoer, dag-uitstappies en fooitjies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeymoon Suite
Vanaf
Vanaf R14 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood-suites is versier in romantiese kleurskakerings en ideaal vir herdenkings en spesiale geleenthede. Die suites is toegerus met 'n gerieflike koninggrootte-hemelbed, groot badkamer met bad en stort, sitkamer-area. Geriewe in die suites sluit lugversorging, 'n waaier, boeke en tydskrifte, koffie- en teemaakgeriewe en 'n veranda met 'n uitsig oor die watergat in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs kinders ouer as 8 jaar word by die luukse safari-suites toegelaat.
Kinders tussen 2 en 12 betaal 50% van die deeltarief by die tentkampe.
Die wildreservaat se hek sluit om 17:00. Bel ons kantoor asseblief as jy beoog om later as 17:00 te arriveer.
Uitgesluit: persoonlike rekening by kroeg, snuisterywinkel, vervoer, dag-uitstappies en fooitjies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite Imperiale
Vanaf
Vanaf R14 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Suite Imperiale staan bekend as die "executive" suite en bied luukshede, gerief en ruimte. Die suite is toegerus met 2 groot hemelbeddens, 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet en 'n sitkamer-area. Geriewe in die suite sluit lugversorging, 'n waaier, boeke en tydskrifte, koffie- en teemaakgeriewe en 'n veranda met 'n uitsig oor die omliggende omgewing van die reservaat en verskeie ander luukshede in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs kinders ouer as 8 jaar word by die luukse safari-suites toegelaat.
Kinders tussen 2 en 12 betaal 50% van die deeltarief by die tentkampe.
Die wildreservaat se hek sluit om 17:00. Bel ons kantoor asseblief as jy beoog om later as 17:00 te arriveer.
Uitgesluit: persoonlike rekening by kroeg, snuisterywinkel, vervoer, dag-uitstappies en fooitjies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R10 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D312, , Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd450ab0b70af4deb6ce324e9d535159e7deab17849a4c24474211a1767b1da1c440986b4a768ad9b5f4f2e00be1faa7093e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 D312 Buchanana Main Road 3880 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -28.588652800429 31.759374439716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem