Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thulani Game Lodge & Eco Estate

Wildsplaas
African Bush Chalet 8 Standard
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Verfynde bosveld-elegansie is die tema van hierdie voortreflike chalet wat met een kleurskema spog, asook grafiese elemente en binne- en buiteruimtes wat 'n dieper bewussyn van die bosveld skep. Die dek is die ideale plek om die son en pragtige sonsondergange te geniet. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n bad en 'n buitestort het. Die kombuisie het verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond. Die braai-area het 'n Weber en gaste het toegang tot die gemeenskaplike plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.

Die hekke van die Eco Estate is vanaf 15:00 tot 18:00 oop.

Gaste moet die verblyf vooraf in kennis stel indien hulle laat gaan arriveer. Gaste wat ná 19:00 inklok, moet deur veldwagters begelei word as 'n veiligheidsmaatreël vir die diere.

Etes is by Café Sabuthi op die perseel beskikbaar. Gaste moet 24 uur vooraf bespreek.

Spa-behandelings is beskikbaar en moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom. Betaling met 'n kredietkaart of EFT met bespreking word vereis.

Let daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Bush Chalet 9 Basic
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die stylvolle chalet het 'n natuurlike kleurskema, weelderige linne, ongelooflike kunswerke, asook binne- en buiteruimtes om 'n dieper bewussyn van die bosveld te skep. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe soos 'n stoofplaat, mikrogolfoond en 'n yskassie. Die braai-area het 'n Weber en gaste het toegang tot die gemeenskaplike plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.

Die hekke van die Eco Estate is vanaf 15:00 tot 18:00 oop.

Gaste moet die verblyf vooraf in kennis stel indien hulle laat gaan arriveer. Gaste wat ná 19:00 inklok, moet deur veldwagters begelei word as 'n veiligheidsmaatreël vir die diere.

Etes is by Café Sabuthi op die perseel beskikbaar. Gaste moet 24 uur vooraf bespreek.

Spa-behandelings is beskikbaar en moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom. Betaling met 'n kredietkaart of EFT met bespreking word vereis.

Let daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Stilted Tents
Vanaf
Vanaf R2 950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tente op stelte bied pragtige uitsigte oor die bosveld en is 'n goeie keuse vir herdenkings, spesiale geleenthede of romantiese wegbreke. Beide tente het 'n oopplan-ontwerp en 'n koninggrootte-bed, asook 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Elke eenheid het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie en 'n mikrogolf. Buite is 'n braai wat 'n Weberbraai insluit. Die eenhede kan teen ekstra koste met 'n Jacuzzi bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.

Die hekke van die Eco Estate is vanaf 15:00 tot 18:00 oop.

Gaste moet die verblyf vooraf in kennis stel indien hulle laat gaan arriveer. Gaste wat ná 19:00 inklok, moet deur veldwagters begelei word as 'n veiligheidsmaatreël vir die diere.

Etes is by Café Sabuthi op die perseel beskikbaar. Gaste moet 24 uur vooraf bespreek.

Spa-behandelings is beskikbaar en moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom. Betaling met 'n kredietkaart of EFT met bespreking word vereis.

Let daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Bush Chalet 5 Luxury
Vanaf
Vanaf R2 950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike, afgesonderde chalet is rondom bome gestruktureer met ruwe rotsmure om die natuurlike elemente van die Afrika Bosveld te beklemtoon. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n buitestort is ook beskikbaar. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en yskassie. Die kombuisie het verhit-en-eet-geriewe soos 'n stoofplaat, mikrogolfoond en 'n yskassie. Die braai-area het 'n boma en 'n Weber, en 'n privaat dek waar gaste wonderlike sonsondergange kan geniet. Die eenheid kan met 'n privaat Jacuzzi teen ekstra koste bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.

Die hekke van die Eco Estate is vanaf 15:00 tot 18:00 oop.

Gaste moet die verblyf vooraf in kennis stel indien hulle laat gaan arriveer. Gaste wat ná 19:00 inklok, moet deur veldwagters begelei word as 'n veiligheidsmaatreël vir die diere.

Etes is by Café Sabuthi op die perseel beskikbaar. Gaste moet 24 uur vooraf bespreek.

Spa-behandelings is beskikbaar en moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom. Betaling met 'n kredietkaart of EFT met bespreking word vereis.

Let daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stilted Tent 3 Standard
Vanaf
Vanaf R2 950
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Met panoramiese uitsigte oor die bosveld is die tente 'n uitstekende keuse vir herdenkings, spesiale geleenthede of romantiese wegbreke. Die tent-eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Hierdie eenheid het ook 'n buitestort. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus, soos 'n stoofplaat, mikrogolfoond en 'n yskassie. Daar is ook 'n ruim eetarea en 'n buitebraai-area wat 'n Weber-braai insluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.

Die hekke van die Eco Estate is vanaf 15:00 tot 18:00 oop.

Gaste moet die verblyf vooraf in kennis stel indien hulle laat gaan arriveer. Gaste wat ná 19:00 inklok, moet deur veldwagters begelei word as 'n veiligheidsmaatreël vir die diere.

Etes is by Café Sabuthi op die perseel beskikbaar. Gaste moet 24 uur vooraf bespreek.

Spa-behandelings is beskikbaar en moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom. Betaling met 'n kredietkaart of EFT met bespreking word vereis.

Let daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Bush Chalet with Two bedrooms 4 sleeper
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet is ideaal vir paartjies of vriende en het twee enkelbeddens in elke slaapkamer en 'n stort in beide badkamers. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus, soos 'n stoofplaat, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Die eenheid het 'n ruim sitkamer en lei na 'n stoep met 'n privaat plonspoel, 'n boma-area en braaigeriewe. 'n Klein buitekombuisarea met 'n yskas is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.

Die hekke van die Eco Estate is vanaf 15:00 tot 18:00 oop.

Gaste moet die verblyf vooraf in kennis stel indien hulle laat gaan arriveer. Gaste wat ná 19:00 inklok, moet deur veldwagters begelei word as 'n veiligheidsmaatreël vir die diere.

Etes is by Café Sabuthi op die perseel beskikbaar. Gaste moet 24 uur vooraf bespreek.

Spa-behandelings is beskikbaar en moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom. Betaling met 'n kredietkaart of EFT met bespreking word vereis.

Let daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Bush Chalet 4 Premium
Vanaf
Vanaf R3 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne chalet spog met wye uitsigte oor die Bosveld, knus areas en 'n gesellige dek vanwaar gaste sonsondergange kan geniet. Die chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n privaat buitestort. Die chalet het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoofplaat, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook 'n braai-area met 'n Weber-braai. Die privaat Jacuzzi teen 'n ekstra koste bespreek kan word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eet-geriewe wat 'n mikrogolfoond insluit.

Huisreëls

Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.

Die hekke van die Eco Estate is vanaf 15:00 tot 18:00 oop.

Gaste moet die verblyf vooraf in kennis stel indien hulle laat gaan arriveer. Gaste wat ná 19:00 inklok, moet deur veldwagters begelei word as 'n veiligheidsmaatreël vir die diere.

Etes is by Café Sabuthi op die perseel beskikbaar. Gaste moet 24 uur vooraf bespreek.

Spa-behandelings is beskikbaar en moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom. Betaling met 'n kredietkaart of EFT met bespreking word vereis.

Let daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wachteenbeetjie-plaas 435, Koedoeskop, Northam, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNDQ4NDQxLWNhNjQtNDkzNi05ZTEzLTg3MDkzODRlMTMxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 Farm Wachteenbeetjie 435 Koedoeskop 0361 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -24.952874417046 27.4831661582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem