LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thuru Lodge | LekkeSlaap
+4

Thuru Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brulpan Plaas, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thuru Lodge is buite die dorpie Groblershoop in die Kalahari-streek van Suid-Afrika geleë. Die lodge is in 'n privaat natuurreservaat wat 'n unieke verskeidenheid fauna en flora bied.

Verblyf word aangebied in 10 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het storte. Daar is geriewe soos 'n TV, kroegie, yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in die kamers.

Addisionele geriewe soos 'n swembad, Jacuzzi, gratis WiFi, 'n braai-area, spa, gaste-sitkamer en restaurant is ook op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos swem, wildritte, voëlkyk en perdry in die reservaat geniet. Daar is ook doendinge soos visvang, hengel en wynproe in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Brulpan Plaas, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groen Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brulpan Plaas, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYTcxZDRiLTA5MzQtNDk0YS04MjA4LWY4MzFjMzNkZDY2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700  per nag, vir 2 mense Farm Brulpan Groblershoop 8850 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.901817608026 21.781169624329
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!