LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thyme and Again B&B | LekkeSlaap
+14

Thyme and Again B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Thyme and Again B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brenda R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R
Enkelreisiger

Great hospitality.

Owner managed with great attention to hospitality. Hearty breakfast. Loved books about the Karoo in the room. Small kitchen with microwave a bonus. Generous sized room and bathroom big and disability friendly.

Sanet V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis in die hitte.

Gemaklik en gasvry, ondanks die droogte.

Nico B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Gemaklik.

Daar aangekom en ons was dadelik gehelp. Plek was netjies en skoon en was rustig sodat ons kon ontspan. Volgende oggend het ons 'n hartlike ontbyt geniet. Was great om daar te wees met geen probleme.

Francois K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Pragtige plek met voortreflike diens.

Johan H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie netjiese, gerieflike oorslaap-opsie.

Baie skoon. Vriendelike mense.

Glenda D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda D

Vriendelik en veilig.

Ek en my Ma het van Kaapstad gereis en was baie moeg toe ons in Graaff-Reinet arriveer. Brenda was dadelik beskikbaar om ons na ons kamer met parkering direk langsaan te neem. Baie lekker ruim kamer en die badkamer met reuse stort (vir 'n rolstoel) was 'n verrassing. Niks was vir Brenda te veel toe ons vra vir 'n gepakte ete in plaas van ontbyt aangesien ons nog baie kilometers gehad het om te reis die volgende dag. Baie dankie, Brenda, dit word opreg waardeer.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 65, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMjMzMzkzLTFjMjktNGQ1Mi1hMzU4LTcwMWJkMWEwNTEzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 65 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.250957936286 24.5316675305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!