TideTogether
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1d Clan Stewart Street, Glencairn Heights, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
TideTogether is in die kusgebied van Glencairn geleë en bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n paartjie of vriende, stapafstand van die strand af.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens kan gaste veilige parkering geniet gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Glencairn Viewpoint 1 km weg en Elsie's Peak is 2.1 km van die woonstel af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1d Clan Stewart Street, Glencairn Heights, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1d Clan Stewart Street, Glencairn Heights, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang