25% af Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Potchefstroom Akkommodasie by Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate | LekkeSlaap
+69
+69

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

59 resensies
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R550 R413 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tierra Pequena is 'n perde-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivier Mall en 10 minute van die Noordwes Universiteit af.

Ons bied 4 uniek versierde kamers met deure wat na die tuin van 2500 m² lei. Die kamers beskik elkeen oor gehalte-meubels en -beddens. Elke kamer het lugversorging, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is opsioneel teen 'n ektra fooi beskikbaar.

Die Horseman-kothuis is 'n gesinswoonstel met 2 slaapkamers, 'n privaat ingang, 'n tuin en braaigeriewe. Hierdie eenheid is toegerus vir selfsorg.

Ons spog ook met 'n swembad, onderdakstoep met braaigeriewe, breekware, eetgerei en 'n wasbak. Gaste kan ook in die gemeenskaplike sitkamer ontspan en gerus van die klein biblioteek gebruik maak.

'n Veilige omgewing word geskep deur die 2 m hoë elektriese heining met afstandbeheerde hekke en onderdakparkeerplek weg van die ingang af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R413
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
was R550
Vanaf R413
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R413
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVPoHyqLdSpwFa4C9XbvSY6jqrkZK0LlfAgkHx1ENeZD3qRA4QP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R413  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.721118723099 27.124381810427
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za