+145
Selfsorg in Potchefstroom

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joani J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Reunie in Potch. Die van Deventer's is baie goeie gashere en weet net hoe om jou tuis te laat voel. Die kamers is ruim en niks kort nie. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie. Julle sal altyd welkom wees hier by ons!

Celia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker. Skoon, netjies, vriendelik. Dankie vir julle moeite en om ons na-ure in te laat. Sien julle hopelik in die toekoms. Stil en rustige omgewing en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Celia. Geen probleem om die bietjie ekstra te doen nie.

Lesley D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Amazing stay. Crew stayed for 4 days. Very clean, very nice, welcoming. Would book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Your crew will always be welcomed back - neat and quiet people. Thank you.

Ria W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Pragtig en gemaklik. Baie mooi eenheid en alles was silwerskoon. Ons het net een aand gebly, maar dit was heerlik. My kleinseun was baie opgewonde om die perde te sien, en die heining om die eenheid het dit so maklik gemaak met hom wat lekker buite kon speel sonder om uit te kom. Lindi is 'n super gasvrou wat ons verwelkom het en seker gemaak het ons het alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie vir die mooi woorde! Bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom hier by ons.

Venter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Neem die plaas dorp toe. Heerlike rustige atmosfeer soos op die plaas maar in die dorp. Verblyf was aangenaam en Lindi het ons baie vriendelik ontvang. Voorstelle / kommentaar wat deurgegee is is goed ontvang. Dankie vir die onmiddelike reaksie teen opsigte van die versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekke gebly, wonderlike gasheer. Baie vriendelike en bedagsame gasheer. Baie mooi. Sal weer daar wil lekke slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Dirk. Julle sal altyd welkom wees!

Reinhardt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie nice plek. Deel van Potch na voel of jy iewers weg is op 'n plaas. Baie lekker plek weg van enige geraas af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie. Ek hoop jy kon die stilte geniet.

Erica V
Lang verblyf
5.0
Apr 2026

Heerlike familiekuier, op die plaas in die middel van die dorp. Lindi en staf is uitstekende gasheer en -vrouens. Hulle is baie behulpsaam en tegemoetkomend. As daar 'n probleem opduik, is hulle dadelik daar om te help. Elke dag word die kamers skoon gemaak en as jy iets nodig het, hoef jy net te vra. Ons het 'n groot familiebyeenkoms gehad. 10-dag verblyf. Dit was heerlik, stil, rustig en gemaklik. Ouderdomme 12-82 was geakkommodeer. Verskeie wooneenhede om almal tegemoet te kom. Sentrale kuierarea waar almal kon eet en kuier by die swembad. Ons sal dit weer so doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie, Erica! Eerstens vir die mooi woorde en 2dens vir die tyd wat jy geneem het om so 'n volledige en mooi kommentaar neer te pen. Dit word hoogs waardeer. Bly julle familiesaamtrek was so 'n groot sukses!

Dg S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Bie rustig en ontspannend. Baie lekker en stil en rustig. Jan en Lindi is baie gasvry gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Hi DG. Baie dankie. Ons is bly julle het julle tydjie hier geniet.

Derisha V
Lang verblyf
5.0
Feb 2026

Enjoyable with the most amazing views. The staff and hostess were incredibly welcoming and accommodative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Thank you, Derisha. Glad you had an enjoyable stay here on "our little farm". I am sure your daughter will be very happy in Potchefstroom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 59, Vyfhoek, Wynne Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzYjYyMmY4LWJiZDMtNGM5Zi1hOThlLTk3NGVhNDFlOWI0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang