+16

Timber and Tide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Alice Road, Cannon Rocks, Alexandria, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Timber and Tide is 'n bekoorlike huis in Alexandria in die Oos-Kaap. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en is stapafstand van die hoofstrand af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea en eetarea het gemaklike sitplek.

Veilige parkeerplek op die perseel, 'n pragtige tuin, 'n stoep met buitesitplek, en onderdakbraaigeriewe is alles beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Magda K
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne, rustig, heerlik. Vriendelike gasvrou, behulpsaam. Heerlike, ruim, skoon plek - jou eie huis.
Des 2025
Alexa B
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming and relaxing. A relaxing and welcoming atmosphere and lovely hosts. It was a most pleasant stay and we will definitely come b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Yolande S
5.0
Baie rustige verblyf. Timber and Tide was my vakansieweek waar ek uitgerus het met die seegeluid in my ore terwyl ek aan die slaap raak. Dit was baie ...
Sien meer
Mrt 2024
Riaan E
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en gemaklike verblyf. Ongelukkig net oorgeslaap, maar sal definitief weer wil gaan vir langer. Die gasheer is uitstekend, die eenheid is goed t...
Sien meer
Apr 2024
Izak H
Gesin met tieners
4.0
Baie lekker ontspanne en stil, geen geraas van motorfietse of so nie. Daar is net nie WiFi beskikbaar soos geadverteer nie, dis al kopseer.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 70 Alice Road, Cannon Rocks, Alexandria, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Timber and Tide het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Alice Road, Cannon Rocks, Alexandria, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b2786be90711ca477d4bdf0ac139db383a1349c7909042f0a29c50b41b6ef8617da75cb2b4af2c05ee644e1e63f0d7103d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 70 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7484023 26.5459982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang