Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timeless Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Helier-weg 3A, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Timeless Lodge is 'n lieflike lodge op 'n rotswand in Umkomaas met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan by die swembad ontspan of op die stoep wat 'n see-uitsig het.

Verblyf is beskikbaar in 8 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n waaier en 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Bad- en swemhanddoeke word voorsien en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Crocworld, die Suidkus se strande en skubaduik by Aliwal Shoal in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Timeless Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Steff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • St Helier-weg 3A, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Timeless Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Helier-weg 3A, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f1ed188fa37184c406e7907309083145f23065f26077c505fcdd2612763b8e6b3b7e75d14e56bd48886ae378a7c5f621c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3A St Helier Road Widenham 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.217809607941 30.797345855851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem