Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tin Can Glamping Caravan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tin Can Glamping Caravan
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die karavaan lei. Gaste moet by die eienaar navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die karavaan maak van sonkrag gebruik en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk.
Die stort het 'n gasgeiser.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotstonweg 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0be0b54cb910998bd484f1af8b3696d384207577d72ea125873577542b58677b9998a8604dc5f9b89417840a240d8a7e95be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 15 Scotston Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.799728895632 29.485218757672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem