Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tinley Manor Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 139, Tinley Manor, Ballito, 4431, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 070 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tinley Manor Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Tinley Manor, 'n skilderagtige kusdorpie aan die Noordkus. Die verblyf is naby die strand en spog met lieflike see-uitsigte.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die huis het ook 2 eetareas en 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n groot stoep met 'n etenstafel en 'n Jacuzzi met see-uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Besoekers aan hierdie area kan die water van die Indiese Oseaan geniet of aan verskeie watersporte, soos branderplankry en roeiplankry, deelneem. Natuurentoesiaste kan die nabye reservate verken en walvis- en dolfynkyk-uitstappies aanpak.

Slaapplek

’n Bespreking by Tinley Manor Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Tinley Manor Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lagoon-rylaan 139, Tinley Manor, Ballito, 4431, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 139, Tinley Manor, Ballito, 4431, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc727a3ecf27e41604d402fc7669522a8e0af48f26d66f2468b8b189239e6c32d42c5c77de755a258b7995b8eb4fa38150aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 139 Lagoon Drive Tinley Manor 4431 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.453922041452 31.282036789549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem