Tinley Manor Beachfront KSV1
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 222, Tinley Manor, Ballito, 4431, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Tinley Manor Beachfront KSV1 is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die seefront. Hier kan gaste die pragtige uitsig inneem, die seelug geniet en heerlik braai.
Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 7 smaakvol versierde slaapkamers, 5 badkamers, 'n oopplankombuis, eetarea en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie 3 kamers deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die res van die slaapkamers is op die onderste verdieping en elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word verskaf.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Albei sitareas het gemaklike sitplek en 'n TV en 1 van die sitareas het 'n kaggel. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kroeg.
Die huis toring uit oor die strand wat direk onder dit geleë is en het ook 'n randvloei-swembad. Dit lei na 'n groot dek met braaigeriewe en uitstekende uitsigte.
Slaapplek
’n Bespreking by Tinley Manor Beachfront KSV1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 187
Jaar gelys 4
Ligging
- Seaview-rylaan 222, Tinley Manor, Ballito, 4431, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Tinley Manor Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 222, Tinley Manor, Ballito, 4431, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom