Tiny Home on Broadway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadway-laan 6, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tiny Home on Broadway is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n luukse woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is naby hoofweë en winkelsentrums geleë en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dié stylvolle eenslaapkamer-eenheid het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n ekstra tafel wat gaste vir hul skootrekenaars kan gebruik. Die eenheid lei na 'n privaat tuin waar gaste kan ontspan.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar. Daar is ook sonkrag sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Clarise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Broadway-laan 6, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Tiny Home on Broadway het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fernglen Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadway-laan 6, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap