Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tismaree Guestfarm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Tismaree Guestfarm
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ivan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met tieners

Best chef in town.

We thoroughly enjoyed our stay at Tismaree Guestfarm. We were a family of five, including two teenagers, who stayed for one night. The warm, receptive owner went out of his way to prepare a delicious dinner for me and the family. The food was prepared quickly and it was one of the best meals I've had in Namibia. I recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wessel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n oornagstop - maar dit is waar dit stop.

Ons was vriendelik ontvang maar die verblyf self kan definitief doen met verbetering. Daar was geen yskas of waaier, die krag loop ook in die aand van 'n generator af wat afgesit word soos die gaste gaan slaap (dalk rede vir geen yskas). Ons het vir 2 aande betaal en bespreek maar het besluit om eerder die 2de aand nader aan ons volgende bestemming te gaan slaap. Sal Rietoog en Tismaree ongelukkig volgende skip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tismaree Guestfarm se terugvoer

Hi Wessel,

Jammer dat ons nie aan al jou vereistes voldoen het nie. Een stukkie advies is om altyd te vra as julle ekstra dienste benodig. Dit kos nie altyd ekstra geld nie. Ons probeer altyd om die ekstra myl vir ons gaste te loop.

Dankie vir jul besigheid.

Groete,
Henry

Tismaree Guestfarm
Henri-john K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri-john K
Gesin met klein kinders

Effens-uit die-pad juweel.

Henry en sy vrou het 'n juweel. Die gastehuis is effens uit die pad, en mens moet amper doelbewus daarheen gaan. Huille diens is voortreflik, en hul gasvryheid is iets wat deesdae skaars is. Die lodge is geleë naby Rietoog. Die infrastruktuur in die omgewing is effens primitief maar die gastehuis het alles wat mens nodig het. Ek het Henry op pad op hoogte gehou van ons vordering en ek was vol vertroue dat hy sou hulp bring as ons probleme opgetel het. Gelukkig was dit nie nodig nie. Ons het goed geslaap, die badkamer was meer as groot genoeg en ons kar was veilig op die plaas. Ons kon die volgende oggend sonder enige drama weer verder reis. Baie dankie aan Tismaree!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietoog-plaas 633, Rietoog, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp24vDVo7A6KzazamsZnC6G22iGXtv9Xi5zgLQYheojgbVTb4lm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm Rietoog 633 Rietoog 0000 Hardap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -23.98304719928 16.565365791321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem