Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Dubbelbedkamer 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.
- Double Room 6- Stairs
- Slegs verblyf.
- Selfsorgwoonstel
- Selfsorg
- Stalle vir 5
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Konferensiegeriewe moet vooraf bespreek word.
Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra koste sal vir ekstra WiFi gehef word.
Spesiale reëlings moet vir laat aankomste getref word.
Moenie Toll Inn se handdoeke vir vloere, swem of deurmatte gebruik nie.
Rapporteer breekskade of skade aan enige eetgerei of eiendom van Toll Inn.
Jy sal verantwoordelik gehou word vir alle skade en beskadigde items in en om die kamers en vuurmaakplekke.
Ontbyt is beskikbaar teen R85 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom 0 en 6 betaal nie vir ontbyt nie.
Kinders tussen die ouderdom 7 en 16 betaal 50% van die onbytfooi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang