4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Clarke Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tonga bied lieflike selfsorgverblyf op die onderste verdieping van die eienaar se huis tussen Warner Beach en Winklespruit. Dis die ideale verblyf vir 'n romantiese- of gesinswegbreek en dis net 250 m van die strand af.
Die ruim eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank vir 'n kind en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is naby lieflike strande, winkels, apteke en wegneem-eetplekke. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maxine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Clarke Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tonga het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Clarke Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang