6 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Bee Eater Drive, Utopia Private Estate, Buffelspoort, 0299, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tonquani Bush Chalet is 'n selfsorgvakansiehuis op Utopia Private Estate in Buffelspoort. Hierdie verblyf maak van gas en sonkrag gebruik en is die perfekte keuse vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek waar hulle die rus en vrede van die natuur kan geniet.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 solderslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 gedeelde badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n privaat buitestort langs die huis. Linne en handdoeke word voorsien.
Die sitarea het 'n enkelslaapbank, 'n tripelstapelbed en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. WiFi is beskikbaar.
Die stoep het braaigeriewe, meubels en uitsigte oor die omliggende natuur. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Dié privaat landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 2 tennisbane, 'n putt-putt-baan, 'n kinderspeelarea en fietsry- en voetslaanroetes. Die verblyf is ongeveer 11,1 km vanaf Buffelspoort en 37,5 km vanaf Rustenburg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Bee Eater Drive, Utopia Private Estate, Buffelspoort, 0299, Noordwes
- Gaste dink Tonquani Bush Chale het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Bee Eater Drive, Utopia Private Estate, Buffelspoort, 0299, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang