4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ombika Street, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Top floor @ Wild Olive bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n toonbank. Die sitarea het sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Die verblyf is naby The Grove-winkelsentrum en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ombika Street, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Top floor @ Wild Olive het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ombika Street, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang