Margate Akkommodasie by Topanga 18 | LekkeSlaap
+13
+13

Topanga 18

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan 78, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Topanga 18 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n braai-area en is naby die strand geleë.

Dié grondvloerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer bied toegang tot 'n patio-area. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n patio. 'n Motorafdak is beskikbaar vir 1 voertuig. Die woonstel is naby 'n Spar, verskeie restaurante en net 'n entjie se ry vanaf besienswaardigehede in Margate.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 18 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Topanga 18
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nicholsonlaan 78, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan 78, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADmPFs1gjZJZehkiEBheZap31Ghyw1MVzubp5P8jb2E0w9NzcyM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 78 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.832217726237 30.395676929396
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za