+15

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 70 Colin Street, 58 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Topanga 58 is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks binne loopafstand van Uvongo se strand. Dit is die ideale plek vir 'n wonderlike wegbreek by die see en strandmeer.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad, toilet en wasbak het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel en het 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die kombuis. Die leefarea maak oop na 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad en die see.

Die Topanga-kompleks is gebou in 'n oop hoefystervorm rondom 2 swembaddens, waar gaste kan ontspan, en 'n gemeenskaplike braai-area. Onderdakparkering vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Daar is ook ekstra parkeerplekke vir sleepwaens.

Die kompleks is naby supermarkte, restaurante, wasserye en ander winkels geleë. Dit is 'n ry-afstand vanaf verskeie gholfklubs soos Margate Gholfklub en San Lameer Country Club.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wikus V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie lekker. Was 'n baie lekker plek, net trappe ons uitgeput en braaiplek nie reg wanneer dit reën nie. Verder baie mooi plek.
Des 2025
Francois J
5.0
Rus vir die siel. Wat 'n ongelooflike lekker ervaring. Die yskas met wasmasjien en tuimeldroeër het als nog beter gemaak. Die vriendelike gasheer was ...
Sien meer
Nov 2025
Thabisa M
Gesin met klein kinders
5.0
Superb. The place is clean, safe and very lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Monica S
Saam met vriende
5.0
Baie geniet. Plekkie is ongelooflik mooi en toegerus met alles wat nodig is.
Mei 2025
Steven R
Gesin met klein kinders
4.4
Pleasant relaxing. It was very nice. A security door at the front, aircon and WiFi would be nice though.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 70 Colin Street, 58 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 58 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

70 Colin Street, 58 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb04d7de8903ec5ec648ca86487c01c81f4f8c168ea6bb3c45cabbe56de7bd725f82c29dc83d6fec9696842b448b34e767257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 70 Colin Street 58 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832266523138 30.395773682221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang