6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3679 Olifant, Marloth park, 1340, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tora Rona Olifant is in die bewarea, Marlothpark, wat aan die Krugerwildtuin grens, geleë. Hier kan gaste gereeld sien wild verby die verblyf beweeg.
Hierdie eiendom is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 beddens in die leefarea wat vir kinders geskik is.
Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n stoep met 'n yskassie, wasbak en stoele en daar is ook gemaklike sitplek. Die skuifdeure maak oop op 'n plonspoel en buitebraai-area. Daar is 'n omsetter wat tydens beurtkrag inskop sodat die ligte kan aanhou brand.
Die lieflike huis is naby winkels en die hoofhek van die wildtuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3679 Olifant, Marloth park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Tora Rona Olifant het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3679 Olifant, Marloth park, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang