LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Stanford

Tortoise Cabin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erna D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Fantasiese naweek! Ons het vinnig besef waar die cabin sy naam gekry het! Dit was so lekker om die skilpaadjies rondom ons cabin te sien vreet. Ons het die rustigheid en rivier so naby, regtig baie geniet. Ek dink ook dit is die beste opsie indien daar dalk wind sou wees, want die boma is so lekker beskut. Die cabin is ook baie goed toegerus met alles waaraan mens kan dink. Die ekstra komberse is die héérlikste vleeskombersies! Die bruinerige bergwater in die krane laat mens eers skrik, totdat jy besef dis die héérlikste skoon water! Dankie dat julle die plek so wonderlik ingerig het. Die glasdeure- en vensters orals bied 'n prentjiemooi uitsig! Ons almal wou so graag langer bly, behoorlike rus vir die siel ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

It is well located, easily and tranquil. We thoroughly enjoyed our stay at Tortoise Cabin. The cabin is exceptionally well equipped. The host added extra touches to the cabin like rusks, tea, coffee, salt, pepper and fruit which was greatly appreciated. Oodles of free firewood and a lovely heater to keep you warm during the cold winter nights. We kayaked for a far distance while enjoying the wide variety of birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Peaceful and relaxing. The place was quiet and peaceful. Next to the river on a working farm. The bird life was excellent and the river was superb. We had everything we needed and the accommodation was comfortable and clean. We were supplied with ample wood for a fire. We loved it and will be back. Thanks for the great service and the manner in which you accommodated my elderly parents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Great place to stay with kids. Lovely stay - kids and grandparents really enjoyed the stay. Cabin is well appointed and had everything we needed. Enjoyed a paddle on the river and sitting around the fire pit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenton C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Fantasties. Ten spyte van die krag wat af was a.g.v. die storm, het ons die kuier by die Cabin terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danele R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Tortoise Cabin is die perfekte plek om net af te skakel en die natuur te geniet. Ek was op 'n solo wegbreek by Tortoise Cabin om deur 'n moeilike lewenservaring te kom en ek kon nie 'n beter plek gekies het om rus vir my siel te kry nie. Die cabin was so snoesig en die buite areas en braai area was die perfekte plekkies om saans te sit met 'n vuurtjie en net jou gedagtes te laat gaan. Daar is 'n rivier net 'n paar tree van die huisie af wat wonderlik was om te verken teen sonsondergang. Die gasvrou is 'n engel en 'n wonderlike mens. Sy het telkemale ingeloer by my om te hoor of ek ok is en of ek enigiets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica A
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ne. Highly recommended, the weekend was spectacular, we all enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Sielerus fantasties. Baie lekker gebly, stil en rustig met 'n rivier waar mens kan roei en swem. Lieflike braaiplek. Lekker sonder TV. Lekker winkels en restaurante naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeaneke Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Walschacres Farm, R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6f6e0f98b4bc371b6d3d23a8b8b38f87965d81e49032a8800a750703c0a786682aca9e254bc5c83c324bbbf8775eacec383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Walschacres Farm R43 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.431949137256 19.446891680211
Soek in 'n groter streek