Somerstrand Akkommodasie by Toscana Cottage | LekkeSlaap
+35

Toscana Cottage

19 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerdineweg 8 , Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Toscana Cottage bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Die kothuis is in die luukse Somerstrand-kusbuurt geleë, naby Port Elizabeth se bekendste besienswaardighede, soos The Boardwalk en Casino met uitstekende restaurante en vermaak vir jonk en oud.

Dié kothuis spog met 'n Toskaanse styl en bied goeie, skoon, gerieflike selfsorgverblyf, met ontbyt as ekstra, in 'n drieslaapkamerkothuis met slaapplek vir 6 gaste of in 'n suite vir 2.

Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die eiendom bied toegang deur middel van 'n afstandbeheerhek, asook veilige parkeerplek. Daar is oorgenoeg doendinge en besienswaardighede in 'n 3 km-radius, soos Shark Rock-pier, die hoofswemstrand, Hobie-strand en verskeie winkels.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Toscana Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gerdineweg 8 , Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Toscana Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerdineweg 8 , Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNzY1NTEzLTU2NTgtNDQyMi1hMjE0LTAzN2IxNDQyMzFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 8 Gerdine Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99851 25.64606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za