Toscano Via Mare
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 65 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Toscano Via Mare is 'n lieflike gesinshuis in Outeniekwa-strand, Groot-Brakrivier. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 15 gaste wat dit ideaal maak vir 'n groot familie of 'n groep vriende.
Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en die vierde slaapkamer het 'n stort-oor-bad. Die vyfde slaapkamer het slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die boheemse leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, gemaklike banke, 'n TV en 'n knus kaggel.
Die dubbelglasdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n sitarea wat 'n lieflike uitsig oor die see in die verte het. Gaste is welkom om van die plonspoel gebruik te maak.
Gaste kan op die balkon die son geniet en swem in die plonspoel. Toscano Via Mare beloof om 'n onvergeetlike ervaring te wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 65 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brak River, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang