8 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 501 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tot Hier Toe Padstal is aan die buitewyke van Nieu-Bethesda geleë.
Gaste kan tussen 2 kothuise kies. Die kothuise beskik elk oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, braaipan, ketel, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie.
Die voer van die plaasdiere is 'n groot trekpleister, veral vir die kinders. Daar is 'n padstal met 'n restaurant op die perseel. Die winkel verkoop verskeie geskenke, vleis (volledige slaghuis) en konfyte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Chrissie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 501 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Tot Hier Toe Padstal het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
501 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang