LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tower of Pizza | LekkeSlaap
+11

Tower of Pizza

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Tower of Pizza
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Annamart A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamart A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ongekompliseerd.

Ons is hartlik deur Pierre, die eienaar, met aankoms ontvang. Ons het 2 nagte oorgebly en dit het baie gereën oor die tydperk wat ons daar was. Dit was geen probleem vir hulle om 'n draagbare braai vir ons beskikbaar te stel nie. Die volgende dag het ons hout by hulle kon koop en die hele dag net rustig voor die kaggel in ons huisie kuier aangesien dit die hele dag gereën het. Ontbyt was ingesluit by ons verblyf en dit was beide oggende smaaklik voorberei. Daar was redelik baie spinnekoppe in ons huisie met aankoms, maar niks wat 'n blikkie Doom nie kan uitsorteer nie. Ons het gelukkig Doom by ons gehad, maar miskien sal dit 'n goeie plan wees om net seker te maak daar is geen spinnekoppe voordat die gaste arriveer nie.

Tower of Pizza's terugvoer

Baie dankie Annamart vir jou mooi resensie, waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Tower of Pizza
Vivienne V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne V
Saam met vriende

A welcome surprise. Surprisingly good price, good location to base day trips from and excellent pizza, even a banting friendly version.

Very convenient spot to stay in. You can travel to Bergville or Phuthaditjhaba from there. Rondavel is very comfortable. Excellent mattresses! Pizza well worth the stay. They even have banting options. I can highly recommend it if you just want a place to stop over on a longer trip.

Henning B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning B
Enkelreisiger

I'd like to come back.

I spent there three nights. One of the best stays I had in four weeks in SA. Nice bungalow, good mattress. Friendly stuff. And great pizzas!

Rassie L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rassie L
Gesin met tieners

Well placed and beautiful view, friendly and beer Royal Nature Reserve.

See stars.

Lizette W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat as a pin, friendly staff and excellent food!

The Tower of Pizza is a happy place! The staff were always very friendly, the place is as neat as a pin and very secure. The food didn't disappoint and it is very conveniently situated. Definitely value for money!

Iris V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek maar tekortkominge.

Die kamers is mooi maar onprakties, daar is geen kas vir klere nie, daar is geen klein handdoek vir hande nie, daar is geen matte op die koue teëlvloer by die slaapgedeelte nie en ook nie op die badkamervloer nie. Daar is geen TV nie. Daar is ook niks om op die plaas te doen nie. Dis ietwat ongewoon om deur 'n gasheer bedien te word by ontbyt wat kaalvoet is.

Piet F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rust en ruimte.

Een baie fijne plek om de Drakensberge te bezoeken. Een schoon huisje met weinig luxe voor een in verhouding wel hoge prijs. Een vriendelijke eigenaar waarmee we leuke gesprekken hebben gevoerd. Eten en ontbijt zijn prima verzorgd.

Rene T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig.

Die omgewing was pragtig. Redelik goed geleë. Die verblyf eenheid was nie baie skoon nie.

Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MGE3YmUyLWU0MDItNDNjZi04ZTg5LTg0MmJlZmU1ZDFhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Wanhoop Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.658557 29.047152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!