Towerkop Boutique Backpackers
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 43, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Towerkop Boutique Backpackers bied gehalteverblyf in Ladismith, 'n dorpie in die Klein-Karoo van die Wes-Kaap. Hierdie eiendom is tussen pragtige heuwels, valleie en wingerde geleë en hiér kan gaste 'n ware plattelandse wegbreek ervaar.
Hierdie kamers bied elk slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenhede is ook met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan aan heerlike maaltye en ontbyt by die koffiewinkel wat op die perseel geleë is, smul.
Hierdie area bied verskeie aktiwiteite, soos voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes, kanovaart, kloofswem, abseil, kunsgalerye, kaasproe en die Warmwaterberg Spa.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Queenstraat 43, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Towerkop Boutique Backpackers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ladismith Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 43, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang