Town Lodge Polokwane
- Kapasiteit: 196 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodepoort-weg, Meropa Entertainment World, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R970 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Sakereisigers en vakansiegangers sal Town Lodge Polokwane geniet. Dit het 'n verskeidenheid kamers, vinnige WiFi en 'n ontbytrestaurant.
Die hotel het 102 kamers en het dubbel- of 2-enkelbedkamers met lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers met tussendeure is ook beskikbaar en is ideaal vir gesinne. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n elektriese kluis in. Gratis WiFi word ook voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Verder is die hotel net langs Meropa Casino and Entertainment World wat eksotiese dekor het. Die hotel is ook naby die stad se besienswaardighede soos die wildreservaat, Arts, Crafts and Curio Centre, die lughawe en konferensiegeriewe.
Begin jou dag met ontbyt en eindig dit met 'n skemerkelkie by die swembad.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Roodepoort-weg, Meropa Entertainment World, Polokwane, 0700, Limpopo
- Kapasiteit: 196 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodepoort-weg, Meropa Entertainment World, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom